Stevenage

Stevenage
Town & borough
Die middestad van Stevenage
Die middestad van Stevenage
Stevenage is in Engeland
Stevenage
Stevenage
Koördinate: 51°54′00″N 0°12′00″W / 51.90000°N 0.20000°W / 51.90000; -0.20000
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
LandEngeland
StreekOos-Engeland
GraafskapHertfordshire
Regering
 • BurgemeesterSandra Barr
Oppervlak
 • Totaal25,96 km2 (10,02 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal87 845
 • Digtheid3 081/km2 (7 980/vk. myl)
TydsoneUTC+00:00 (MGT)
 • SomertydUTC+01:00 (BST)
Poskode
SG
Skakelkodes01438
Webwerfstevenage.gov.uk

Stevenage [ˈstiːvənɨdʒ] is 'n borough (distrik) en nedersetting in die administratiewe en historiese Engelse graafskap Hertfordshire. Dit was die eerste van altesaam 21 nedersettings in Engeland wat ná die Tweede Wêreldoorlog volgens die New Towns Act (Wet op Nuwe Dorpe van 1946) nuut aangelê of uitgebrei is om die knellende behuisingsnood te verlig. Stevenage het 'n oppervlakte van 25,96 km², met 'n bevolking wat teen die middel van 2020 op sowat 88 000 beraam is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search